October 2014
M T W T F S S
« Jul    
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Subscribe via Email

Subscriber Count

    57

Home

This slideshow requires JavaScript.

 

 

We offer a Christian foundation at the creche. We want to invite your child to come learn and play at Little Disciples creche.

  • We want to create a healthy and safe environment for the children to grow and learn.

  • To develop the child self esteem and potential.

  • To employ trained practitioners.

  • To prepare children to be ready for school

  • To ensure regular meetings with parents and keep them update about your child’s progress.

Childcare is the most important thing for us and we take the utmost care of your children. Were not just a creche, pre school, daycare or child minding service. We are a home away from home.

  • Ons Kleuterskool Klein dissipels is gebou op Christelike grondslag

  • Ons bied n vriendelike, veilige en liefdevolle tuiste vir elke kind wat hier is.

  • By ons kleuterskool help ons hulle om te groei, selfvertroue op te bou en hulle potensiaal te ontwikkel.

  • By die kleuterskool het ons opgeleide personeel om die kinders te help groei en voor te berei vir skool.

  • Ons kleuterskool is n plek waar n kind nog kind kan wees en steeds groei waar baie aandag en tyd aan hulle gegee word.

By hierdie kleuterskool Klein dissipels is ons een familie want saam bou aan ons kinders met die boodskap van Jesus waar Hy se bring die kindertjies na my toe.


View Larger Map